Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Vergelegen" deur D.J. OPPERMAN
Uit "Vergelegen" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #52822] Sa, 03 November 2001 15:45
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Uit “Vergelegen” van D.J. Opperman

Swak is die mens, geneigd tot kwaad,
maar soos die droom agter die daad,
bly swewend deur die misgrou newels :
Vergelegen met sy eike en wit gewels.
Vorige onderwerp: Uit "Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "nuwe hemp" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 08:03:16 MGT 2024